
Kammatech trailers aren’t just built—they’re born!!

De Voetpadkloof - Middelburg, Mpumalanga
Kamp & Leef Gekose Oord
Indien u op soek is na oornag verblyf op pad na Nelspruit/Kruger Nasionale Park, of na ‘n uitstekende, spesiale naweek se wegbreek of vakansie, is hierdie die ideale plek vir u. Netjiese, skoon ablusie-geriewe met wasgeriewe. Luukse Paalhuise, Chalets, En-suite safari tente, Ensuite Berg tente en kampering. Onderdak verhitte swembad en rumatiekbad. Asook verhitte buiteswembad en koue swembad. Vermaak: wildritte, visvang, staproetes, voëlkyk, mini-gholf, Restaurant en Kroeg, drankwinkel en ontspannings-saal, ziplyn, waterpark, kanos en bergfietse.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.